Hester Cupido Hester en haar man Dawid Cupido het op 21 Augustus 2000 op Olyfberg begin werk as algemene werkers. Dawid is na ʼn stryd met kanker op 18 Februarie 2023 oorlede. Hy was een van Olyfberg se getroue werkers en sy verlange was om dit sy finale rusplekkie te maak. Die Olyfberg familie sal altyd Dawid Cupido in hul harte dra. Hester vertel dat sy niks van olywe geweet het nie, maar soos...

read more